Modulekode | NPW 411 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Inleiding tot sweisprosesse en hegtingsprosesse. Sweis van koolstale, roesvryestale, aluminium en aluminiumlegerings. Die opstel en kwalifisering van sweisprosedures. Verwerking van vloeimetaal (gietprosesse, stoling van gietstukke en gietvormontwerp). Verwerking deur vervorming (smee, strangpers en rol), verwerking van plaatmetaal en oppervlakbehandeling. Die identifikasie en voorkoming van defekte. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | (NMC 313), (NMM 320) |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Materiaalkunde en Metallurgiese Ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App